Bottervisse in Die Jêm

Deon Meyer


Rated: 3.67 of 5 stars
3.67 · 3 ratings · Published: 27 Feb 2025

Bottervisse in Die Jêm by Deon Meyer
Deon Meyer se verstommende skrywerskap is aanvanklik gevestig as skrywer van ligte, lekkerlees verhale, en hierdie versameling is ‘n monument vir die reikwydte van sy talent. Van die eerste tot die laaste verhaal krul die leser se tone van pure leesgenot. Elke verhaal ontlok ‘n gevoel van deernis met die karakters, of ‘n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterweë nie. Hierdie versameling verhale het aanvanklik in tydskrifte verskyn, en op aanvraag word dit weer hierin een bundel beskikbaar gestel. Deon Meyer is Suid-Afrika se voorste misdaadromanskrywer en is hier en internasionaal baie bekend. Hy die ATKV Prosaprys reeds twee keer gewen. Hy was ook al ontvanger van prestigeryke internasionale literêre pryse (vir die Franse vertalings van sy romans Feniks en Orion).

Bottervisse in die jêm --
'n man wat kan huil --
Om 'n man te vang --
Helena se korverhaal --
Magriet se krokodilletjie --
Die laaste uitweg --
Donkerberg se nuwe dokter --
Die laaste oujongkêrel --
Die ongewenste indringer --
'n vreemde vlieënde voorwerp --
Die wildbewaarder --
Die Daniëlla-dossier --
die meisie van Parys.

Tagged as:

    romance tags

    crime tags

    literary-fiction tags

    historical-fiction tags

    fantasy tags

    sci-fi tags

    action-adventure tags

    thriller tags

    horror tags

    Collections/Custom tags



    Reviews